SANW en Chinese weermag voer humanitêre oefeninge uitAugust 24, 2024
Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, het die humanitêre mediese verligtingshulp-oefening tussen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die Chinese Peoples Liberation Army verwelkom. Die departement se woordvoerder, Siphiwe Dlamini, sê die Chinese vlootskip, Daisho Dao, bekend as die Vredes-ark, is tot Woensdag besig met ‘n humanitêre en mediese oefening saam met die SANW in Kaapstad. Hy sê die oefening fokus op die verlening van gratis mediese dienste aan die plaaslike bevolking: