China ‘probeer lande keer om Oekraïne-vredesberaad by te woon’June 3, 2024

Die president van Oekraïne Volodymyr Zelensky beskuldig China dat hy lande probeer keer om ‘n vredespitsberaad bywoon. Beijing kritiseer die beraad openlik omdat Rusland nie genooi is nie. Zelensky het gepraat op ‘n sekerheidsforum in Singapoer waar hy steun vir die konferensie soek. Hy vra meer militêre bystand vir Oekraïne, wat besig is om mag teen Russiese troepe te verloor. China glo die konferensie moet deur Rusland en Oekraïne erken word, met gelyke deelname van alle partye en regverdige bespreking van alle vredesplanne.