Swakop waarsku oor vuurwerkeDecember 19, 2023
Die Swakopmund-munisipaliteit het te kenne gegee dat vuurwerke, sonder toestemming van die owerheid, onwettig is, in enige plek. Oortreders kan vervolg word. Kosmos 94.1 Nuus het met Linda Mupupa, woordvoerder van die munisipaliteit gepraat.