Proteas is gereed vir Nieu-Seeland

Die Proteas is weer in aksie by die Wêreldbeker in Indië wanneer hulle vandag in Pune Nieu-Seeland die stryd aansê. Suid-Afrika is tweede op die punteleer nadat hulle tot dusver vyf van hulle ses wedstryde gewen het. Die Swartpette is derde. Albei spanne ding mee vir ʼn plek in die halfeindronde met drie groepwedstryde wat oorbly. Die Protea-afrigter Rob Walter sê hulle sien uit na die uitdaging: