Sesde Kaïro-waterweek is aan die gangOctober 30, 2023
Die adjunkminister van water en sanitasie in Suid-Afrika, David Mahlobo, neem tot Donderdag deel aan die sesde Kaïro-waterweek. Die konferensie is gereël deur Egipte se ministerie van waterbronne en besproeiïng. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavasa, sê die konferensie fokus op die bevordering van oor-sektorale samewerking en die daarstel van innoverende oplossings vir die volhoubare bestuur van waterbronne: