Beurtkrag is terug in die buurland, na lekker rugby-naweekOctober 30, 2023
Beurtkrag is terug in die buurland met fase twee wat tot vieruur vanmiddag toegepas word, gevolg deur fase drie tot môreoggend om vyf-uur. Daarna sal fase twee tot vieruur die middag afgedwing word. Hierdie patroon sal daagliks herhaal word tot verdere kennisgewing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die terugkeer van beurtkrag is nodig om noodreserwes aan te vul voor die verwagte koue weer, wat die vraag na elektrisiteit oor die volgende paar dae sal verhoog: