Rehoboth, proses vir diegene op waglys vir erwe tot Woensdag aan die gang

Die Rehoboth Dorpsraad sê dat die eksterne data-insameling en verifikasieproses vir alle eiendomsaansoeke op die waglys word vanaf vandag tot Woensdag vanaf nege-uur soggens tot agt-uur saans uitgevoer. Dit word in die omgewing van Blok G in die oop gebied uitgevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Desire Pieters, die woordvoerder van die dorpsraad gesels.