Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?
Die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad herdenk 1 000 dae. Die raad se mandaat is, onder andere, om buitelandse belegging in Namibië te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs Tiaan Bazuin gesels oor hoe hy die raad se prestasie in sy eerste 1 000 dae opweeg.