Onwettige myners loop deur in die Noord-KaapOctober 2, 2023
Twee-en-negentig mynwerkers is van Donderdag tot Sondag tydens Operasie Shanela in die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap in hegtenis geneem vir betreding; ongedokumenteerde en onwettige immigrante, onwettige mynwerk en die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur. Speurders het 134 gesoekte verdagtes in opvolgoperasies deur die provinsie opgespoor. Die woordvoerder van die polisie, Timothy Sam, sê Operasie Shanela bly vasbeslote om onwettige mynbedrywighede uit te roei en misdaad in die provinsie te stabiliseer: