Kenner sê oor GRN se verkrygingsoorsigSeptember 27, 2023

Reaksie word ontvang op die aankondiging van die finansministerie se omvattende beoordeling van Namibië se verkrygingstelsel. Tenders en meer behaal gereeld die nuus, altyd om die verkeerde redes. Frederico Links, ‘n navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, wat gereeld oorsigte van die land se verkryging voorberei, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.