Brittanje se beleid moet inlyn met EU s’n wees
Die leier van die Britse Arbeidersparty sir Keir Starmer sê die Verenigde Koninkryk moenie afwyk van dit wat die Europese Unie doen nie, nie in beleid nie, en ook nie elemente soos klimaatsverandering nie. Hy het samesprekings met Kanada se premier Justin Trudeau gevoer en sê dit is beter om vaartbelyn te wees met die Europese vasteland.