Ontwikkelende lande moet meer insae hê – CyrilSeptember 21, 2023
President Cyril Ramaphosa sê lande met ‘n ontwikkelende ekonomie moet gelyke en betekenisvolle deelname hê aan die besluitnemingsproses van die internasionale ekonomiese orde. Hy het die hoëvlak-dialoog by die beraad oor Finansiering vir Ontwikkeling in New York toegespreek. Hy sê hulle verwelkom talryke inisiatiewe om met die grootste behoeftes van lande in nood te help, wat die Food Shock Window, en die trust vir veerkragtigheid en volhoubaarheid insluit. Ramaphosa sê egter volhoubare en inklusiewe groei eis dat meer gedoen word: