Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers

Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê sy forensiese patologiediens vra niks om liggame te berg of lykskouings te doen nie. Families van slagoffers van die onlangse brand in Johannesburg se middestad sê hulle is gevra om 700 Suid-Afrikaanse rand te betaal om die liggame van geliefdes by die staat se Diepkloof- forensiese patologiediens te kry. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hierdie diens lewer gratis dienste wat die DNS-monsters insluit van liggame wat weens die brand nie geïdentifiseer kan word nie: