Britse skole-krisis, maar £34m bestee op opknapping van skole-minister se kantoor
Brittanje het op die oomblik uitdagings met 156 skole wat of gedeeltelik gesluit is of heeltemal gesluit is as gevolg van uitdagings met beton wat sy lewensduur van 30 jaar bereik het. Die leier van die Arbeidersparty, sir Keir Starmer wou by die premier Rishi Sunak weet, in die lig van die krisis, of 34 miljoen pond nodig was vir die opknapping van die minister van skole, Gillian Keegan se kantoor…
Sunak sê Starmer speel ‘n politieke speletjie terwyl hy weet die Tory-regering spreek die skole se infrastruktuur aan.