ANC se skuld dat brandstof so duur is

Die DA beskuldig die ANC-regering dat hy weier om aandag te gee aan die dringende behoefte aan brandstofprys-hervorming, ondanks die instemming van belanghebbendes. Die party sê terwyl brandstofpryse aanhou styg, dien die ANC se gebrek aan optrede en fokus op belasting vir staatsbefondsing nie meer die belange van verbruikers nie. Hulle stel die standaardisering van belastings, heffings en uitgawes voor om brandstofpryse te rasionaliseer. Kevin Mileham van die DA …