Korea – Namibië Energieforum vandagSeptember 4, 2023
Die Namibië Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad sal vandag gasheer wees vir die Korea – Namibië Energie en Hulpbronne Besigheidsforum. Die geleentheid is daarop gemik om samewerking te bevorder in die energiesektor en bied ‘n unieke geleentheid vir Namibiese besighede om betrokke te raak. Catherine Shipushu, woordvoerder van die raad, het meer.