Cyril sê ANC-manifes betrek almal
Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die ontwikkeling van die ANC se manifes was sedert die eerste demokratiese verkiesings in 1994 nog nooit alleenlik ‘n interne party-oefening nie. Ramaphosa het met die media by ‘n saamtrek oor die party se 2019-manifes gepraat. Hy sê van die eerste People’s Forums af waar mense van oor die hele maatskaplike spektrum hulle bekommernisse en wense kon opper, het die ANC nog altyd die breër samelewing betrek om die planne te bepaal wat aan kiesers oorgedra word: