AfriForum ontleed rassediskriminasie in buurland

Die buurland se burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n verslag vrygestel oor die ooglopende voorbeelde van die Suid-Afrikaanse regering se rassediskriminerende wetgewing. AfriForum se veldtogbeampte vir Strategie en Inhoud, Ernst van Zyl, het tydens die bekendstelling gesê die verslag ontleed en kritiseer regstellende optrede-beleide en verskaf besonderhede oor die verband tussen rassediskriminerende wetgewing en korrupsie. Van Zyl sê Suid-Afrika het ‘n reuse ingewortelde rassismekwessie in die vorm van swart ekonomiese bemagtiging: