Korrupsie strek tot by hoofregter se kantoor in SAAugust 22, 2023

Judges Matter in Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die beweerde korrupte transaksie ter waarde van 255 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir ‘n aanlyn hofstelsel. Dit volg nadat die sekretaris-generaal van die Kantoor van die Hoofregter, Memme Sejosengwe, beskuldig is van ‘n poging om die korrupte transaksie toe te smeer. Mbekezeli Benjamin van Judges Matter sê dit is die grootste skandaal sedert die Kantoor van die Hoofregter gestig is: