Gesondheid reageer op komitee se verslag oor dienste landwyd

Die gesondheidsministerie het ‘n uitgebreide nuuskonferensie gehou na die parlementêre staande komitee op gesondheid besoeke afgelê het en ‘n verslag, oor die reuse-uitdagings van die ministerie bekend gemaak het. Die uitvoerende direkteur Ben Nangombe het melding gemaak van kontrakteurs wat nie werk voltooi nie of, kontrakteurs wat nie bevoeg is om seker werk uit te voer nie. Hy sê daar sal stappe geneem om word die probleem aan te spreek, wat ‘n swartlys insluit.