Krisis in Niger: Uiters belangrik dat Ecowas sterk staan

Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state sê hy oorweeg militêre ingryping in Niger. Ecowas het die onmiddellike aktivering van ‘n bystandsmag in Niger beveel. Leiers het gevra vir magsontplooiing om die grondwetlike orde in Niger te herstel. Die akademici-verhoudings-navorser by Curtin Universiteit in Australië, Dan Suleiman, sê die stap deur Ecowas toon vasberadenheid om alle opsies op die tafel te hou vir ‘n vreedsame oplossing van die krisis: