Kaapstad oorweeg privatisering van hawe

Die Stad Kaapstad sê hy wil dringend met nasionale belanghebbendes in die privaat sektor vergader vir betrokkenheid in die Kaapstad Hawe. Dit volg ná die aankondiging dat die Durban Hawe gedeeltelik geprivatiseer gaan word en deur die Philippines’ International Container Terminal Services bestuur sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die toelating van die privaat sektor tot die Kaapstad Hawe, het die potensiaal om ‘n bykomende 6 miljard Suid-Afrikaanse rand tot uitvoere by te dra: