Koue het verligting in die Suide gebring, maar nie genoeg nieJuly 31, 2023
Daar was groot koue in die verre Suide oor die naweek met die grootste kouefront wat in jare in die land aangekom het. Die Suide boere het ‘n swak reënjaar gehad gepaard met erge brande. Die vog is altyd welkom al is die gebied, veral rondom Grünau nog baie droog. Die eienaar van plaas Michberg, Dolf de Wet, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.