Steenhuisen, ‘n wit, ongekwalifiseerde man, was roekeloos met aanmerkingsJuly 27, 2023

Die GOOD-party sê in ‘n land wat ‘n werkloosheidskrisis ondervind is die ongegronde kommentaar van die DA-leier, John Steenhuisen oor werksgeleenthede roekeloos. Steenhuisen het tydens die party se protesoptog teen raskwotas in Kaapstad, aangevoer 600 000 Suid-Afrikaners wat tans werk het, gaan dit verloor, bloot op grond van hulle velkleur. Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, sê Steenhuisen is ‘n ongekwalifiseerde wit man wie se salaris hom in die top 10 persent van Suid-Afrikaners plaas: