Rugby: Welwitschias swig voor Italië se aanslagJune 28, 2025

Namibië se Welwitschias het Vrydagmiddag op die Hage Geingob-stadion in Windhoek die onderspit gedelf in hul toets teen Italië met ‘n eindtelling van 73-6. Italië se heelagter, Jacopo Trullo, het drie keer agter die doellyn gaan kuier. Namibië moes ook twee strafdrieë aan hul opponente afstaan. Die Welwitschias se punte was danksy die skopskoen van losskakel Tiaan Swanepoel wat met twee strafskoppe geslaag het. Kosmos 94.1 Nuus het ná die wedstryd met die Welwitschias se haker, Louis van der Westhuizen, gepraat:

Italië se senter, Giulio Bertaccini, het die volgende oor die kragmeting te sê gehad: