DA-leier sê Ramaphosa kan nie ekonomie redJuly 11, 2023

DA-leier, John Steenhuisen, sê President Cyril Ramaphosa beskik nie oor wat nodig is om Suid-Afrika te bestuur nie. Steenhuisen het die publiek toegespreek in Jabulani, Soweto, en gesê die fokus van die sogenaamde droompakt tussen opposisiepartye is om die meerderheidstem in volgende jaar se algemene verkiesing te kry. Hy sê Ramaphosa het die land se ekonomie tydens die inperking beskadig en het nie daarna sy kant gebring om die ekonomie te verbeter nie.