Nasionale Jeug-orkes hou konserte in NTNJune 23, 2023

Die Nasionale Jeug-orkes, bekend as Yona, bied vanaand en môre-aand om sewe-uur konserte in die Nasionale Teater van Namibië in die hoofstad aan. Die Jeug-orkes het hard gewerk om saam met internasionaal bekende dirigente te repeteer om hul musiektalent ter verfyn. Sowat 90 jeugdiges sal gelyktydig op die verhoog optree. Kaartjies kan by enige webtickets-winkel of aanlyn gekoop word. Gretel Coetzee, direkteur van Yona het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…