Eskom verloor R22 miljard oor onwettige verbindings
Onwettige verbindings kortwiek Eskom steeds. Volgens die nutsmaatskappy hy het die afgelope boekjaar tot soveel as 22 miljard Suid-Afrikaanse rand verloor. Eskom het uiteengesit hoe hy skuld aangegaan het as gevolg van die verbindings. ʼn Woordvoerder, Mashangu Xivambu, sê die geld wat met verliese verloor is kon gebruik word om kragstasies te bou en te onderhou: