Clive Barker se seun bring hulde aan sy pa

Die seuns van die ontslape voormalige Bafana Bafana-afrigter, Clive Barker, het hom beskryf as ‘n toegewyde gesinsman wat passievol was oor Suid-Afrika. Barker is verlede naweek op 78-jarige ouderdom in ‘n hospitaal in Durban oorlede. Sy seuns, John en Gavin, het hulde gebring op sy amptelike provinsiale gedenkdiens in die Olive-konfensiesentrum in die stad. John sê sy pa se afrigtersgees het nooit gewyfel nie: