ActionSA se beleid vandag bekendApril 20, 2023
ActionSA se leier, Herman Mashaba, gaan vandag die party se baanbrekerbeleids- en raadplegingsprosesse bekend stel, in aanloop tot volgende jaar se provinsiale en nasionale verkiesings. Die party se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê die party is in Augustus 2020 gestig om Suid-Afrika se koers te verander, deur ‘n geloofwaardige alternatief te verskaf vir ‘n gebroke politieke bestel, wat burgers reeds jare lank in die steek laat: