Politieke kenner sê oor Hage se staatsredeMarch 16, 2023
President Hage Geingob lewer vanmiddag sy staatsrede. Volgens tradisie is die staatsrede die platform waar die President sy ekonomiese en politieke planne vir die regering uitlê. Dit is ook die tyd wanneer parlementslede, veral opposisiepartye, die geleentheid kry om direk vrae aan hom te vra. Namibiese politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah gesels oor moontlike kwessies wat Geingob sal aanraak.