Maatskaplike geregtigheid vandag internasionaal herdenk

Die Basiese Inkomste-toelaag-koalisie jou vandag, op Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid ‘n openbare lesing oor hoe maatskaplike beskerming in Namibië moet herontwerp word. Rinaani Musutua, die koalisie se koördineerder het meer.