Oorlog is geleentheid vir hernubare energieJuly 27, 2022

Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres sê die oorlog in Oos-Europa is ‘n gulde geleentheid vir die wêreld om oor te slaan na hernubare bronne. Hy waarsku dat die tyd min raak om verhitting om te keer.