Otjozondjupa sal wisselvallige oeste hêMay 27, 2022
Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek, James Uerikua sê akkerbou-vlakke in sy streek is nog nie na wense nie. Hy sê oeste sal wisselvallig vertoon omdat sommige gebiede te veel reën ontvang het terwyl ander weer te min reën gehad het.