Covid-19: 18 sterftes in 6 distrikte aangemeldJanuary 21, 2022

Die Namibiese gesondheidsministerie het 18 Covid-sterftes in ses distrikte aangemeld, asook 137 nuwe gevalle uit 1 320 toetsuitslae wat ‘n positiewe koers van 10,2 persent verteenwoordig. In die groep is 13 leerders, ses onderwysers, en vier gesondheidswerkers en twee studente. Daar is nou 8 668 aktiewe gevalle, waarvan 251 pasiënte in hospitale is en 27 in hoësorgeenhede. Altesaam 354 550 persone is ten volle ingeënt.

One thought on “Covid-19: 18 sterftes in 6 distrikte aangemeld

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *