Onwettig in SA? Slaap met een oog oop!January 7, 2022

Die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse ministerie van binnelandse sake Clayson Monyela sê owerhede in die ministerie is tans besig met ‘n hersiening van alle permitte en visums wat sedert 2004 in die buurland uitgereik is. Volgens Monyela sal permanente verblyf, werksvisums, studievisums en selfs burgerskap wat gegun is na lang verblyf, onder die loep sal kom. In 2015, was daar meer as 6,2 miljoen buitelanders in die buurland met ‘n beraming van ongeveer 1,5 miljoen wat onwettig in die land was.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *