2022 het 40 dae se beurtkrag vir SA opgelewer

Berekenings toon Suid-Afrika het tot 900-uur se aaneenlopende beurtkrag tot dusver vanjaar gehad. Fase vier-beurtkrag is tans aan die gang en sal na verwagting tot Woensdagaand voortduur, met die waarskuwing dat die fase op kort kennisgewing verhoog kan word, indien die vraag verhoog. Volgens die energiekenner, Clyde Mallinson, beloop die aantal ure altesaam meer as 40 dae: