Veediefstal: dit gaan beter na vergaderings met owerhedeDecember 16, 2021

Boere in die gebied van Omitara was van die eerstes wat met owerhede in die ministerie van landbou en die Namibiese polisie die jaar vergader het oor toenemende veediefstal en stropery. Twee vergaderings is vroeër die jaar by Rooikraal van Marina Lamprecht gehou. Sy sê die stand van sake is baie beter, veral omdat kommunikasie verbeter het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *