Huismark herstel verder, maar kommer oor Omikron-impakDecember 15, 2021

FNB se Huisprysindeks toon dat plaaslike huispryse stadig besig is om te herstel. Volgens die bank se indeks is groei van amper 11 persent in September vanjaar aangeteken, 2 persent hoër in September 2020 gemeet. Frans Uusiku, die bank se bestuurder van marknavorsing sê terwyl daar wel tekens is vir verbeterde verkope, kan die nuwe Omikron-variant die groei in die wiele ry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *