Altesaam 290 bouplanne in November in Windhoek goedgekeurDecember 15, 2021

Volgens bou-statistieke wat deur Stad Windhoek vrygestel is, is uit ‘n totaal van 287 nuwe bouplanne wat ontvang is, 290 bouplanne tydens November 2021 goedgekeur (dieselfde as in Oktober), vergeleke met 288 in November 2020. Op Swakopmund is altesaam 77 bouplanne met ‘n waarde van 51,5 miljoen Namibiese dollar tydens November 2021 goedgekeur, vergeleke met 59 bouplanne met ‘n waarde van 36,8 miljoen Namibiese dollar wat gedurende Oktober 2021 goedgekeur is. Namibiese ekonoom Klaus Schade sê die konstruksiebedryf is stadig besig om te herstel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *