Bly kalm maan kundiges oor die nuwe Covid-19-variantDecember 5, 2021

Namibië ervaar steeds ‘n toename in positiewe Covid-19-gevalle. Die gesondheidsministerie het 130 nuwe gevalle bevestig. Die Windhoekse Pulmonoloog, dr. Willie Bruwer, het aan Kosmos 94.1-Nuus gesê Namibiërs moet by die basiese gesondheidsreëls hou en nie paniek saai nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *