Reaksie oor sluiting van Keniaanse maatskappye waar eienaarskap versteek wordNovember 24, 2021

Meer as 2 000 Keniaanse maatskappye is in die boekjaar geëindig Junie 2021 deur die land se prokureur-generaal gesluit, omdat hulle nie hul eienaars bekend gemaak het nie. Die jongste data van die land se Registrateur van Maatskappye toon dat 2 540 entiteite in die jaar gesluit is, meer as die 1 255 in die vorige jaar. Graham Hopwood, direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die plaaslike uitdagings.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *