Ouers laat drie kinders agter toe hulle vlugNovember 19, 2021
Toe Richard Ayvazyan en sy vrou Marietta van Kalifornië besef hulle gaan waarskynlik tronk toe vir bedrog met Covid-skenkings, het hulle hul tasse gepak en gevlug, maar hulle het hul drie kinders van 13, 15 en 16 jaar oud agtergelaat. Volgens internasionale media is die egpaar in absentia gevonnis.