Betoging teen Lühl-appèlsaakNovember 15, 2021

Betogers het vandag in Windhoek ‘n beroep op President Hage Geingob, dr. Albert Kawana, die minister van binnelandse sake, asook ander ministeries gedoen om nie belastingbetalers se geld te gebruik om teen LGBTQ-Namibiërs te diskrimineer nie. Dit volg ná Kawana teen ‘n beslissing van die hoërhof geappelleer het wat burgerskap aan die kinders van Phillip Lühl toegestaan het, ‘n Namibiër wat in ‘n selfdegeslag-huwelik is. Omar van Reenen, medestigter van Equal Rights Namibia…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *