Daar is nie naastenby genoeg gedoen nie – ObamaNovember 9, 2021

Die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama het die COP26-beraad toegespreek. Hy het jongmense aangemoedig om nie hulle veldtogte teen klimaatsverandering te staak nie en het bygevoeg dat daar nie naastenby genoeg gedoen word om klimaatsverandering te bekamp nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *