Zim inentingswet diskrimineerOctober 15, 2021

Vandag is die sperdatum vir staatsamptenare in Zimbabwe om ten volle ingeënt te wees of sonder betaling geskors te word tot hulle ten volle ingeënt is. Beatrice Mtetwa, die bekende menseregte prokureur in Zimbabwe, sê die wet rondom die intentings is verkeerd en diskrimineer teen staatsamptenare. Sy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *