Daar’s vrot appels onder ons beamptes – NdeitungaOctober 15, 2021

Die Namibiese polisiehoof, inspekteur-generaal Sebastian Ndeitunga, het sy kommer uitgespreek oor die voortdurende smokkelary van onwettige items en wapens deur polisiebeamptes na aanhoudingselle. Ndeitunga sê hy glo daar is steeds vrot appels tussen die goeie polisiebeamptes wat ‘n vernedering vir Nampol en Namibië is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *