Namibiese jongmense sal nie nou entstof ontvang nieOctober 15, 2021
Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê jongmense tussen 12 en 17 sal nie plaaslik in aanmerking kom vir die Covid-inenting nie. Sy eweknie in Suid-Afrika Joe Phaahla, het aangekondig dat die groep van volgende Woensdag af hulle Covid-19 Pfizer-inentings sal kan kry. Shangula het Kosmos 94.1 Nuus gepraat.