Eagles kom in Verenigde Arabiese Emirate vir T20 Wêreldbeker aanSeptember 27, 2021

Die Namibiese krieketspan, die Eagles het in die Verenigde Arabiese Emirate aangekom ter voorbereiding van die komende T20 Wêreldbeker-toernooi. Vir die jongste sluit ons aan by Johan Muller Uitvoerende Hoof van Krieket Namibië.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *