Paaieowerheid brei Arandis-dienste uitSeptember 13, 2021

Die Namibiese Paaieowerheid sal voortaan leerder-rybewyse by sy kantore in Arandis uitreik. Besprekings is oop vir tussen agt-uur soggens tot vyf-uur namiddae gedurende die week. Toetse word alleenlik op ‘n Donderdag gedoen. Volgens die owerheid kan voertuie ook geregistreer en lisensieer word en jaarlikse hernuwings van die lisensies, sowel as rybewyse word ook aangebied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *